Modulekode | MFP 470 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die modules in die vak sal die student in staat stel om deur kennis van die embriologie, anatomie, fisiologie en patologie van die mondmukosa, speekselkliere, intra- en ekstra-orale sagteweefsel en been, letsels, siektes en toestande van die mondmukosa, speekselkliere, intra- en ekstra-orale sagteweefsel en been te diagnoseer en te hanteer. |
Modulekrediete | 11.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GNK 388,MDB 370,TGG 370,FSG 370,FAR 370,RAD 370,TBW 370,ODO 370,PDL 370,DFA 370 |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 1 lesing per week, 1 ander kontak per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Mondpatologie en Mondbiologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App